Impact of alternative pruning methods (hand, mechanical and minimal) on yield, grape and wine quanlity and the physiology of the vine.

Project Number
WW 12-12

Project title
Impact of alternative pruning methods (hand, mechanical and minimal) on yield, grape and wine quanlity and the physiology of the vine.

Project leader
Van Schalkwyk, D

Team members
Van Schalkwyk, D
Hunter, J J
Steenkamp, J
Archer, E
Schmidt, A
Volschenk, C G
Fouche, G W
Rhode, E
Olivier, R

Project description
Weens volgehoue styging van produksiekoste van wyndruiwe en toenemende arbeidskaarste in die landbou, het die daarstelling van alternatiewe snoeimetodes in plaas van die tradisionele, arbeidsintensiewe hand snoeimetode ‘n dringende noodsaaklikheid geword en is daar reeds in die aanvanklike, groter projek (WW 12-12) bewys dat arbeidsinsette aansienlik verlaag word.

Die doel van hierdie projek is om: 1. die tendense wat ten opsigte van drag en die druif- en wyngehalte van Chardonnay, Chenin blanc, Colombar, Sauvignon blanc, Ruby Cabernet en Shiraz in die Robertson omgewing verkry is deur die toepassing van hand, meganiese en minimum snoei verder te ondersoek, en 2. die fisiologiese aspekte betrokke by verskillende snoeimetodes te kwantifiseer en te vergelyk om fundamentele verklarings te vind en beginsels te toets en / of daar te stel.

Presentation(s)
Van Schalkwyk, D. 2013. Die impak van alternatiewe snoeimetodes (hand, meganies en minimum) op drag, druif- en wyngehalte van die wingerdstok. Vinpro Information Day. 29 May 2013, Stellenbosch, South Africa.

Van Schalkwyk, D. 2014. Die invloed van alternatiewe snoei-metodes op verskillende kultivars se wingerd- en wynprestasie. Vinpro Information Day. 11 June, Darling, South Africa.

Van Schalkwyk, D. 2014. Die invloed van alternatiewe snoei-metodes op verskillende kultivars se wingerd- en wynprestasie. Vinpro Information Day, 25 June, Tulbagh, South Africa.

Article
Archer, E, Van Schalkwyk, D. 1998. Die omskakeling van die prieelstelsel sowel as wingerdstokke vir meganiese snoei van wyndruiwe, Wynboer, Mnth Jan (p. T10-11)

Archer, E, Van Schalkwyk, D. 1999. Meganisering van snoei by wingerd: Vereistes gestel aan die wingerd en reaksie van die wingerdstok, Wynboer, Mnth Apr (117) (p. T46-T48)

Archer, E, Van Schalkwyk, D. 2007. The effect of alternative pruning methods on the viticultural and enological performance of some wine grape varieties, South African Journal of Enology and Viticulture, v. 28 (2) (p. 107-139)
Article.pdf

Paper
Archer, E. 2001. Grapevine compensating reactions as induced by alternative pruning methods, IN: Proceedings of the 7th Latin American Congress of Viticulture and Enology. (p. 94-102)

Thesis
Pixner, K. 2011. Analysis of parameters to challenge fundamental principles in viticulture. MSc. Lisboa, ISA,
http://hdl.handle.net/10400.5/8595

FinalReport.pdf

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors