Identification of the Insect Vector Aster Yellows in the Olifantsriver and Breede River Valley Areas


Project Number
ADK 01

Project Title
Identification of the insect vector aster yellows in the Olifantsriver and Breede River Valley areas

Project Leader
De Klerk, C A

Institution
Consultant

Team Members
De Klerk, C A
Burger, J
Engelbrecht,
Prinsloo, G
Allsopp, E
Joubert, J

Project Description
Die voorkoms van ‘n fitoplasma-siekte is onlangs vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Olifantsrivier-gebied bevestig en positief geïdentifiseer as aster yellows. Met voorlopige opnames is die grootste besmetting in die onmiddellike omgewing van Vredendal op feitlik alle cultivars gevind en ongeveer 170 ha is reeds geïnfekteer. Dit wil voorkom asof die siekte vinnig versprei. Aster yellows is ‘n kwarantynsiekte en hou ernstige nadelige implikasies in vir die totale wingerdbedryf in Suid-Afrika. Aster yellows is ‘n floëem-gedraagde siekte en word deur gevleuelde, floëem-voedende insekte oorgedra. Om die verspreiding te voorkom en beheermaatreëls op te stel is die spoedige identifikasie van moontlike insek vektore van kardinale belang.

Die langtermyn doel van hierdie projek is derhalwe om die voorkoms van moontlike vektore in die Olifantsrivier-gebied te ondersoek en sodanige insekte te identifiseer. Opvolg navorsing om te bewys dat ‘n betrokke insek wel die siekte oordra sal onder ‘n aparte projek ingevoer word.

Presentation(s)
De Klerk, A. 2010. Waboomsrivier produsente: Voorkoms en beheer van blaarspringers. September.
De Klerk, A. 2011. Seasonal occurrence and control of leafhopper. Presentation at the 11th Winetech Virus Workshop. May, Stellenbosch, South Africa.
De Klerk, A. 2011. Seisoensvoorkoms en beheer van blaarspringers te Vredendal, Waboomsrivier en Robertson. September, South Africa

Article
De Klerk, C A. 2014. Chemiese beheer van blaarspringers om astervergeling in wingerde te bekamp, WineLand, Mnth Jan (p. 79-82)
Article.pdf

De Klerk, C A. 2014. Chemical control of leafhoppers to combat aster yellows in vineyards, Wynboer Technical Yearbook, (p. 90-93)
Article.pdf

FinalReport.pdf

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content