Die invloed van produksievlakke op die druif- en wyngehalte van verskillende kultivars op 'n vertikale prieelstelsel op enkele grondtipes in die Robertson omgewing

Project Number
WW 12-04

Project title
Die invloed van produksievlakke op die druif- en wyngehalte van verskillende kultivars op ‘n vertikale prieelstelsel op enkele grondtipes in die Robertson omgewing

Project leader
Van Schalkwyk, D

Project description
Die ideale produksienorme vir optimale druif- en wyngehalte onder verskillende verbouingsomstandighede is nog nie bekend nie. Die doel van die projek is om deur middel van verskillende oogladings vas te stel of die druif- en wyngehalte van kultivars opgelei op vertikale prieelstelsels en geplant volgens standaard plantwydtes op die drie hoof grondtipes in die Robertson omgewing deur produksienorme beïnvloed word.

Poster(s)
De Villiers, F S and Van Schalkwyk, D. 1995. The effect of crop levels induced by bud load on grape and wine quality. Poster presented at the 1st International Congress of the South African Society for Enology and Viticulture. 8-10 July, Cape Town. South Africa.

De Villiers, F S and Van Schalkwyk, D. 1995. The effect of crop levels induced by bud load on grape and wine quality. Poster presented at the 5th International Enology Symposium. 15-17 June 1995, Bordeaux, France.

De Villiers, F S and Van Schalkwyk, D. 1995. The effect of crop loads on wine quality of Chardonnay: A preliminary report. Poster presented at the 1st International Congress of the South African Society for Enology and Viticulture. 8-10 November, Cape Town. South Africa.

FinalReport.pdf

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content