More results...

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Technology transfer: Viticultural practices evaluation

Jan 12, 2022 | Technology Transfer

Project Number
TO WPE 2016

Project title
Technology transfer: Viticultural practices evaluation

Project leader
Viljoen, F

Institution
VinPro

Team members
Viljoen, F

Project description
In die Suid-Afrikaanse wynbedryf se strewe na ‘n aanpasbare, internasionaal mededingende en winsgewende wyn- en brandewynindustrie, is dit kernbelangrik dat alle rolspelers deur die waardeketting voortdurend ingelig bly oor die nuutste tegnologie, tendense en navorsing. As ‘n belangrike hoeksteen van die bedryf, is dit daarom ook krities dat wingerdprodusente op hoogte bly van die nuutste plaaslike en internasionale wingerdverbouingspraktyke.

Hoewel daar tans verskeie tegnologie oordrag geleenthede op produsentevlak is, bly die sien is glo benadering van praktiese demonstrasies wat deel uitmaak van die wingerdpraktyk en evalueringsprojek een van die mees effektiewe kanale vir kennisoordrag. Die wingerd demonstrasies tydens blokkompetisie en boeredae skep ook ‘n platform vir informele dialoog en kennisuitruiling tussen navorsers, landboukundiges, produsente, plaaswerkers, wingerdboukundiges en wynmakers.

– Record end –

FINAL REPORT

More results...

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors